Showing posts with label Tanka's. Show all posts
Showing posts with label Tanka's. Show all posts

Monday, 13 May 2013

Jakkalsroep


Winterwestewind
waai herfsblare deurmekaar,
huilend om die hoek.
Sononder roep-soek ek
en jakkals die verdwaalde maat.

Smarag


Daars 'n paar goed wat my erg bekoor.
'n glimlag soos wat nèt jy het,
oë soos smarag in goud geset,
die klank van jou stem, sag in my oor,
dis die dinge wat die dier in my aanspoor.