Thursday 1 March 2012

22 02 20 12


2 b 50...
Better than not 2 b
As an avocate once said...
The alternative is: 
"Too ghastly to contemplate."


Not that it should be,
I lost a lot of friends
And family along the way
Some not even making it to this day


So today, my birthday,
I say:
To all the friends I had before
Who ever entered through my door, 
I'm glad you came along. 
I dedicate this.. so read-along, 
to all the friends I had before!


To my shooting friends who didn't make it to today:
Schalk and Carel and Dave and Tony and Mr. Brown..
Shoot a few V-bulls up and down the ranges 
where the wind never changes 
while you're in the aim!


To my family I lost in the recent past...
Oom Roelf, Oom Clem, swaers Ettiene en Chris
Ek sal julle mis. 
Maar solank as daar geheue is, 
sal ek onthou wat ons saam kon doen.
Die lief en leed, 
die swoeg en sweet, 
die saam jag, 
die saam lag, 
die saam eet.


En vir die wat steeds by my is: 
Baie baie dankie!!
Ek benodig al jul hulp. 
In die gespartel van dag tot dag oorleef, 
gee julle my die krag 
vir nog 'n dag 
van voorwaarts!!.. 
vergeet en vergeef!


En vir dìe wat verkies om nìe
meer vriende te wees nie..
laat dit goed gaan met julle ook.
Laat die pad vir julle gelyk wees,
maar nie te veel ge-yk wees,
want te min variasie
blyk meestal net vir die eentonige
en eenvoudige nasie 
genoegsaam te wees!

2 comments:

  1. Die advokaat was BJ Vorster, destydse Eerste Minister van die RSA...

    ReplyDelete
  2. En eintlik stem ek nie saam met die stelling was hy gemaak het en spesifiek die konteks waarin hy dit gemaak het nie... Dit was die begin van die einde vir die blankes in ons ou landjie.
    Of was dit die einde van die begin van die ewigdurende stryd van die lewe?
    Alles gaan mos maar oor oorlewing... Oor lewe en oor oorlewing van die sterkste/bes aangepaste... Dalk maak ons dit nog!

    ReplyDelete